Successfully reported
+13

93 on Beach

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 93 Beach Road, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 565 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

93 on Beach is 'n selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Gordonsbaai. Dit kan 'n wonderlike opsie wees vir 'n kuswegbreek saam met geliefdes aangesien hierdie kompleks op Beachweg en net oorkant die strand is.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 5 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n enkelbed en 'n dubbelbed het. 'n Stort-oor-bad, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die oopplan-sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Dié area het ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Buite is daar 'n klein patio en die eenheid het 'n Weber-braai wat gaste kan gebruik. Die ligging van hierdie kompleks is naby baie winkels en restaurante. Gaste kry veilige parkeerplek in die kompleks.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
3.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
2.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Noelene Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 93 Beach Road, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink 93 on Beach het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 565
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 565
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 565
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 93 Beach Road, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29bb87389cac85aaf9c414ce2fbe331522874033868644313e70bc760a399f1f5c33716476fc3f734b346d5e66df2022598c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 565 per nag (plek vir 5) 1 5 1 4 93 Beach Road Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.161671 18.866886

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang