9 @ Budde
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Budde sraat 9, Eureka, Bethlehem, 9700, Vrystaat
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
9 @ Budde bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n kothuis op die eienaar se eiendom in Bethlehem, Vrystaat. Dit is ideaal vir sakereisigers of gaste wat gerieflike oornagverblyf soek.
Die eenheid bied slaapplek vir 2 volwassenes en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die sitkamer 2 leunstoele het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuisie in met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Die sitarea is gemaklik gemeubileer en sluit 'n TV met DStv-kanale, sowel as gratis WiFi in.
Gaste kan buite op die patio ontspan, 'n perfekte plek om 'n oggendkoffie te geniet. 'n Ligte kontinentale ontbyt word voorsien.
Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir gemoedsrus.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lanie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Budde sraat 9, Eureka, Bethlehem, 9700, Vrystaat
- Gaste dink 9 @ Budde het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Budde sraat 9, Eureka, Bethlehem, 9700, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang