Successfully reported

9 @ Budde

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Maritsa S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Skoon, ruim en veilig. Fantasties. Lanie is 'n uitstekende gasvrou. Dit het soos huis gevoel. Mens kan die liefde en sorg in die plekkie voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Betsie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Geen klagtes - area is vreeslik mooi. Ons het baie lekker gebly. Straat en buurt is baie mooi en netjies. Gas is behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Jy sal nerens beter kry nie. Dankie Lanie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lanie
9 @ Budde
Baie dankie. Julle was wonderlike gaste.

Riaan V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Uitstekende verblyf. Die kamer en geriewe is super skoon, netjies en goed ingerig. Stil en veilige ligging. Een van die beste plekke wat ek nog op die webblad bespreek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lanie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Budde sraat 9, Eureka, Bethlehem, 9700, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97cd9c1ad00d843f387e509f8dc8aa27564ae40a8d18ced67546dffc2067fb0c8f44f19e2d8dade5b8a6fb30fb85f4b822f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Budde sraat 9 Eureka 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.244096593019 28.303042379497

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang