Successfully reported
+35

A Bird Cage Stay & Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Bok Street, Haenertsburg, 0731, Limpopo
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

A Bird Cage Stay & Cottage bied knus selfsorgverblyf in die bekoorlike dorpie Haenertsburg. Dit is ongeveer 1 km van die middedorp af geleë, wat dit 'n wonderlike opsie maak vir óf 'n gesin óf 'n groep vriende wat die stad se gewoel wil ontsnap.

Hierdie eiendom bied die opsie van óf 'n kothuis met slaapplek vir 2 óf 'n hoofhuis met slaapplek vir 6. Die kothuis beskik oor 'n slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is, terwyl die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers wat onderskeidelik ingerig is met 2 koningingrootte-beddens en 2 enkelbeddens. Die kothuis het 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die hoofhuis 2 badkamers het waarvan een 'n en suite-badkamer is. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die kothuis het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die hoofhuis het ook 'n volledig toegeruste kombuis. Elke eenheid het 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek; die hoofhuis sluit egter 'n kaggel en 'n TV in. Komplimentêre WiFi is in albei eenhede beskikbaar.

Die hoofhuis beskik ook oor 'n lieflike sonkamer waar gaste bedags kan ontspan. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging van hierdie eiendom is stapafstand vanaf die klein dorpie en die beginpunt van Iron Crown-staproetes.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Carin A
Saam met lewensmaat
5.0
Knus plekkie in die hartjie van Magoebaskloof, hoogs aanbeveelbaar. Kort kennisgewing, gashere was baie behulpsaam. Knus plekkie en presies wat nodig ...
Sien meer
Mei 2024
Michiel V
Gesin met tieners
5.0
Pragtige fasiliteite. Sien sterre.
Mrt 2024
Soren J
4.8
Charming and quirky design. I like this about South Africa: For a bit more money, you get a lot more! Delightful house, beautifully dec...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Pieter V
4.6
Uitgerus. Ons het baie lekker gebly en die klein dorpie baie geniet.
Jul 2025
Awyn V
Saam met lewensmaat
3.2
Net oorgeslaap op Wildtuin toe. Net my opinie. Moeilik bereikbaar vanaf parkering, veral as dit reën. Die pad voor die woning is 'n tweespoor-grondpad...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Martin-Shawn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 11 Bok Street, Haenertsburg, 0731, Limpopo
  • Gaste dink A Bird Cage Stay & Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Bok Street, Haenertsburg, 0731, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5bad2d2a7239b17477f7e4837a9fab7e2715d584e684adea8da96d715dd08d9491e21b702c288b707ab94bd9f2842c6e0d31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 11 Bok Street Haenertsburg 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.948493 29.938627
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang