Successfully reported

A Jungle House

Fern
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Fern-kamer (rolstoelvriendelik) met privaat ingang, instap badkamer met stort, wasbak en toilet, kan apart vir een of twee gaste bespreek word. Daar is 'n dubbelbed, kas, yskassie, kitchenette met eetgerei, ketel, broodrooster, snackwich-maker, en jetmaster kaggel vir koue wintersaande. Veilige parkeerplek is beskikbaar, braaigeriewe en tuinarea.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kaggel
Braai
Privaat, Gemeenskaplik, Buite, Toerusting voorsien
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele, Internet met 'n UPS
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Opknapper, Stortjel
Haardroër
Swem handdoeke
Buitelug
Braai
Privaat, Gemeenskaplik, Buite, Toerusting voorsien
Tuin
Piekniektafels
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Privaat, Gemeenskaplik, Buite, Toerusting voorsien
Ketel
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele, Internet met 'n UPS
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Besoekers toegelaat
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Kaggel
Toeganklikheid
Inrolstort
‘n Stort sonder trappe, geskik vir gaste met mobiliteitsprobleme.
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Die eienaars woon in 'n aparte eenheid op die perseel en is beskikbaar om gaste by te staan.

Rook word nie binne die eenheid toegelaat nie.

Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie, tensy dit vooraf met die eienaar gereël is. Gaste moet ander inwoners en bure respekteer. Oormatige geraas, slegte gedrag of onwettige aktiwiteite kan lei tot onmiddellike uitsetting sonder 'n terugbetaling. Die gastehuis behou die reg voor om 'n gas se verblyf sonder 'n terugbetaling te beëindig indien hulle 'n bedreiging inhou of weier om aan eiendomsreëls te voldoen.

Linne en/of handdoeke kan op versoek vervang word vir gaste wat vir meer as 4 dae bespreek het.

Die maksimum aantal gaste is 8. Bykomende gaste buite die bespreking word nie toegelaat sonder vooraf goedkeuring nie.

Gaste moet verseker dat die eiendom en meubels in 'n goeie toestand onderhou word.

Enige skade of ontbrekende items sal teen die gaste se rekening gehef word.

Die gastehuis is nie aanspreeklik vir enige besering, verlies of skade aan persoonlike besittings tydens die gaste se verblyf nie.

Deur 'n bespreking te maak, bevestig gaste hul aanvaarding van hierdie bepalings en stem in om aan die reëls te voldoen. Versuim om die reëls na te kom, kan lei tot die beëindiging van die verblyf sonder 'n terugbetaling.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Succulent
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 7 persone
  • 6 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

'n Jungle House bied slaapplek vir 6 gaste en het 2 slaapkamers, Succulent en Blossom. Die Succulent-slaapkamer beskik oor 2 driekwartbeddens en 2 enkelbeddens, met 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort en Jacuzzi. Die Blossom-slaapkamer het 1 dubbelbed, 'n klerekas en 'n uitsig oor die voortuin. Daar is 'n aparte gastetoilet en 'n badkamer met 2 wasbakke, 'n toilet en 'n stort. Linne, swemhanddoeke en badhanddoeke word voorsien en kan op versoek elke 4 dae vervang word. Die kombuis is volledig toegerus met 'n vyfplaat-gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, roomysmasjien en skottelgoedwasser. Die huis het ook lugversorging. Gaste kan hul maaltye by die kombuistoonbank of in die leefarea geniet, wat 'n TV met DStv, insluitend sportkanale, Netflix en Showmax, en dit moontlik maak om skootrekenaars te koppel. Gratis WiFi is regdeur die huis beskikbaar, en sonpanele met 'n omsetterstelsel verseker dat die ligte aan bly. Veilige parkering word voorsien vir 2 voertuie. Gaste het toegang tot braaigeriewe by die eiendom vir hul gebruik.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

5

4 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbedjie

Stort, Spa-bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Leefarea
Verwarmer
Elektries, Paneel
Volledige kombuis
DStv
Volle pakket, Sluit KykNet in, Sluit SuperSport in
Stroomdienste
Netflix
Braai
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Swem handdoeke
Buitelug
Braai
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Piekniektafels
Gesin & troeteldiere
Kinderboeke en -speelgoed
Gratis
Kinderspeelarea
Gratis
Bababedjie
Gratis
Kombuis & eetkamer
Braai
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Sout en peper
Etenstafel
Sitplek vir 4
Skottelgoedwasser
Vrieskas
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Besoekers toegelaat
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Leefarea
Waaier
Draagbaar
Verwarmer
Elektries, Paneel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
Volle pakket, Sluit KykNet in, Sluit SuperSport in
Stroomdienste
Netflix
TV
Toeganklikheid
Toeganklike toilethandvatsel
Toilet spoel wat toeganklik is vir gaste met gestremdhede.
Ruim slaapkamer
1m deurgang tussen bed en sywand
Slaapkamer sonder trappe
‘n Slaapkamer sonder trappe om gaste met mobiliteitsprobleme te akkommodeer.
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Die eienaars woon in 'n aparte eenheid op die perseel en is beskikbaar om gaste by te staan.

Rook word nie binne die eenheid toegelaat nie.

Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie, tensy dit vooraf met die eienaar gereël is. Gaste moet ander inwoners en bure respekteer. Oormatige geraas, slegte gedrag of onwettige aktiwiteite kan lei tot onmiddellike uitsetting sonder 'n terugbetaling. Die gastehuis behou die reg voor om 'n gas se verblyf sonder 'n terugbetaling te beëindig indien hulle 'n bedreiging inhou of weier om aan eiendomsreëls te voldoen.

Linne en/of handdoeke kan op versoek vervang word vir gaste wat vir meer as 4 dae bespreek het.

Die maksimum aantal gaste is 8. Bykomende gaste buite die bespreking word nie toegelaat sonder vooraf goedkeuring nie.

Gaste moet verseker dat die eiendom en meubels in 'n goeie toestand onderhou word.

Enige skade of ontbrekende items sal teen die gaste se rekening gehef word.

Die gastehuis is nie aanspreeklik vir enige besering, verlies of skade aan persoonlike besittings tydens die gaste se verblyf nie.

Deur 'n bespreking te maak, bevestig gaste hul aanvaarding van hierdie bepalings en stem in om aan die reëls te voldoen. Versuim om die reëls na te kom, kan lei tot die beëindiging van die verblyf sonder 'n terugbetaling.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Nederburg Close, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe303808f4d9d1dfb3e35278391e49364ad8febcd2dc013e38e3d07a6cc38f7dbaf70ec257ec2bb3c68966ff37d592ef952ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 4 Nederburg Close Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.112168758269 18.848186201223
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang