Successfully reported

A La Belle Etoile

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Krishnaveni N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Excellent stay. Our host was fantastic. He checked on us and made our stay very comfortable. Lovely venue. We saw more flowers around the property than elsewhere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Okkie
A La Belle Etoile
Thank you so much for the lovely review. We are always happy to receive such positive feedback. We hope to see you again soon!

Mariëtte T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Alles en nog meer as wat ons nodig gehad het! Baie vriendelike behulpsame gasheer. Baie baie lekker en rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Okkie
A La Belle Etoile
Baie dankie vir die vriendelike terugvoer. Ons hoop om julle weer by ons te ontvang!

Jenna V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Friendly hosts, great location. Our hosts were incredibly kind and helpful. The unit was equipped with everything we needed for a last-minute stay to see the flower bloom. We barely left the driveway to see amazing flowers. Nearby reserves and driving routes were also amazing. The shower was hot with good pressure. The lounge was a bit more aged than the photos, but everything was in working order. Very good value for a family of four. Please note everything shuts on a Sunday, so make sure you're prepped to self-cater if you stay in town on a Sunday night!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Okkie
A La Belle Etoile
Dear Jenna, we appreciate the detailed feedback. We will definitely have a look at sprucing up the lounge. You were a pleasure to host, and we hope to see you back here in future!

Anton V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Would do it again. Beautiful accommodation, neat, clean and a lovely warm blanket for those cold nights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Okkie
A La Belle Etoile
Thank you, Anton. We appreciate your kind review, and we hope to see you again next time!

Stefan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Stil en pragtig. Ja, oom Kallie was baie behulpsaam en ons het so lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Okkie
A La Belle Etoile
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was heerlik om julle by ons te kon ontvang. Ons sien julle hopelik weer!

Chrisna L
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Was net 'n plesier met 'n aangename gasheer. Baie lekker. Kothuis ruim en toegerus met alles wat jy nodig mag hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Okkie
A La Belle Etoile
Baie dankie, en dit was 'n groot plesier om julle hier by ons te ontvang.

Hanlie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Rustig en aangenaam. Heerlik gebly, baie vriendelik en gasvry. Heelwat bederfies. Okkie is 'n goeie gasheer. Hy het moeite gedoen om dit vir ons aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Okkie
A La Belle Etoile
Baie dankie, en dit was 'n plesier om julle hier te hê. Ons hoop om julle weer by ons te ontvang!

Lizel V
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Ek sal beslis weer daar inboek volgende jaar! Die ligging is ideaal as jy wil gaan blomme kyk. Die kamer en badkamer is heerlik ruim, skoon en daar is alles wat jy mag nodig kry. Tot beskuit en melk in die yskas! Dit was baie spesiaal dat die verwarmer vooraf aangesit is in die slaapkamer, want dit was baie koud die naweek. Ek het egter nooit koud gekry in die kamer of badkamer nie. Baie vriendelike gasheer wat seker gemaak het dat mens niks kortkom nie. Ek sal hulle beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Okkie
A La Belle Etoile
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was 'n plesier om u by ons te kon hê. Ons sien uit na volgende keer!

Barbara P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Comfortable, clean and safe. A La Belle Etoile cottage fulfilled all our needs. The self-catering unit is well equipped. The electric blankets were a bonus. We were received with a warm welcome by Okkie. I would recommend A La Belle Etoile to anyone who would like to enjoy first-class Hantam hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Okkie
A La Belle Etoile
Thank you for taking the time to write such a positive review. We hope to see you again in future!

John
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Good. Very comfortable and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Okkie
A La Belle Etoile
Thank you so much for the positive review. We hope to see you again!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Okkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 141 Nassau Street, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41b07170180fa3507e53780c6f0964b5e4e3c551ee4e00ccb06b18550c17ea533297f470afc96cc77f44864cc1d60f2242df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 16 5 1 5 141 Nassau Street Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.381226367104 19.106113496705
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang