A Time And A Place
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Apartment with Patio Abalone
-
Rates displayed are on a self-catering basis.
- Studio Apartment with Sea View Sea Star
-
Rates displayed are on a self-catering basis.
- Studio Apartment Periwinkle
-
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook binnenshuis is nie toegelaat nie. Geen gastehuishanddoeke word toegelaat om die suites te verlaat nie, en gaste moet hul eie strand- en swemhanddoeke saambring. Geen harde musiek of geraas word na 23:00 toegelaat nie. Bykomende reëls is op aanvraag beskikbaar voor bevestiging van die bespreking. GEEN Plett Rage-gaste sal geakkommodeer word nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Entaa Drive, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang