Successfully reported
+17

A2B Eco Farm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Portion 9, Farm Keerom 1190, Byrne Valley, 3781, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

A2B Eco Farm is op 'n plaas in Byrne Valley in KwaZulu-Natal geleë. Die plaas is 17 km vanaf die dorpie Richmond en spog met 'n rustige atmosfeer.

Verblyf word in 'n verskeidenheid kamers gebied en elkeen het gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad.

Daar is 'n gemeenskaplike sitarea met gemaklike sitplek waar gaste met 'n boek kan ontspan. Hulle is ook welkom om op die plaas te gaan stap en die pragtige groen natuurskoon te bewonder.

Aktiwiteite en besienswaardighede in die omgewing sluit voëlkyk, voetslaan, fietsry, die Highover Wildlife Sanctuary, die Marutswa-woud en die Midlands Meander in.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vivienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Portion 9, Farm Keerom 1190, Byrne Valley, 3781, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink A2B Eco Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Portion 9, Farm Keerom 1190, Byrne Valley, 3781, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68138356c7f4a27f72e35aa85d7fe7d7106aff62e8f44924beb57bf40361dc180dbc415fa6857a18a0078bc1dc3ce29667d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Portion 9 Farm Keerom 1190 3781 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-17:00 12:00 -29.793366074346 30.144998416882
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang