A2B Eco Farm
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Portion 9, Farm Keerom 1190, Byrne Valley, 3781, KwaZulu-Natal
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
A2B Eco Farm is op 'n werkende plaas in Byrne Valley, KwaZulu-Natal, geleë. Die plaas is 17 km vanaf die dorpie Richmond en bied 'n ware gevoel van rus.
Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid kamers, elkeen ingerig met gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad.
Daar is 'n gemeenskaplike sitarea met gemaklike sitplek waar gaste kan terugsit, ontspan en 'n boek geniet. Gaste is ook welkom om op die plaas te gaan stap en die pragtige groen natuurskoon te geniet.
Doendinge en besienswaardighede in en om die area sluit voëlkyk, voetslaan, fietsry, die Highover Wildlife Sanctuary, die Marutswa-woud en die Midlands Meander in.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Vivienne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Portion 9, Farm Keerom 1190, Byrne Valley, 3781, KwaZulu-Natal
- Gaste dink A2B Eco Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Portion 9, Farm Keerom 1190, Byrne Valley, 3781, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang