Aan De Kanal Guest House
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Fourie Street, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Aan De Kanal Guest House is langs die kanaal in Heidelberg, Wes-Kaap. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf op pad na verskeie bestemmings.
Verblyf by Aan de Kanal Country Lodge bestaan uit 3 selfsorg-eenhede en 4 gastekamers, almal smaakvol versier en met eie ingange. Elke eenheid beskik oor 'n dubbelbed. Daar is 'n privaat badkamer met 'n stort of 'n bad in elke kamer. Die selfsorg-eenhede het 'n stoof-oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware.
Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in al die eenhede. Ontbyt en ander heerlike maaltye word in ons ten volle gelisensieerde kroeg en restaurant op die perseel bedien. Die gastehuis is ook ingerig met 'n Jacuzzi, 'n lapa met braaigeriewe, 'n speelarea vir kinders en veilige parkeerplek op die perseel.
Aan De Kanal Country Lodge is net 'n entjie se ry van verskeie buitelug-doendinge soos bergfietsry, voetslaan, voëlkyk en 4x4-roetes.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Suzette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 41 Fourie Street, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
- Gaste dink Aan De Kanal Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Fourie Street, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang