Successfully reported

Aan De Kanal Guest House

Protea & Windblom Gastekamers
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid kan bespreek word as slegs verblyf of B&B. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort of 'n bad. Ander geriewe in die kamers sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n mikrogolfoond insluit.

Huisreëls

Ander maaltye is beskikbaar in jou kamer of by die lapa teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg-eenhede
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
10 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie selfsorgeenhede het 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kombuis is met 'n stoof-oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Haardroër
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ander maaltye is beskikbaar in jou kamer of by die lapa teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Fourie Street, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b097a724c9299026bba84b2e11a6e7dd020b6526e0562e5297a7441a5330b47ee5c6edeed4fbe5510978bd8eb5742f8df4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 41 Fourie Street Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.092308820395 20.956947952509
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang