Aan Diaz
Beskrywing
Ruim een vertrek woonstel vir 2 volwassenes en 1 kind met koningingrootte bed en slaapbank. Linne en handdoeke word voorsien. Volledige stort, wasbak en toilet geriewe. Aparte kombuishoekie met opwasbak, ketel, broodrooster, ys/vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, panini braaier, breekgoed, afdroogdoek en opwasseep. TV, DSTV, Wifi en Netflieks beskikbaar. Buite sitarea met losstaande braai. Onderdak parkering vir een voertuig agter geslote hek met sekuriteitskamera. Gebruik van swembad op eie risiko (bring eie swemhandoeke).
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, lugbraaier, panini-pers en ketel in.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 48 Diaz Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang