Successfully reported
+36

Aandster Oornag Akkommodasie

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 61 Smid Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Aandster Oornag Akkommodasie is in die klein dorpie Middelburg in die Oos-Kaap geleë.

Die woonstel het slaapplek vir 3 gaste, bied oornagverblyf en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n leefarea, 'n kombuis en 'n omheinde patio. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n aangrensende sitkamer. Die badkamer het 'n Victoriaanse bad en 'n aparte stort.

Klein honde is welkom indien dit vooraf gereël word.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolf en oond. Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, 'n 40"-TV, DStv, elektriese komberse, plafonwaaiers, verwarmers en veilige parkeerplek in. Daar is ook 'n kragopwekker en stabiele watertoevoer.

Gaste kan doendinge soos voetslaan, fietsry, 4x4-roetes en bergfietsry in die area geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbedjie

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 238 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Debbie R
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable. The accommodation was spacious, comfortable and well maintained. The host was very friendly and welcoming. We spent one ni...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Annie-louisa Schutte S
Saam met lewensmaat
5.0
Die beste verblyf nog ooit! Die heel beste gastehuis ooit! Beslis 5 ster verblyf!
Sep 2025
Marcia V
Saam met lewensmaat
5.0
'n Juweel! Wat kan mens sê as iets so perfek is dat jy na woorde soek? Van Fred en sy hondjie wat ons ontvang het, tot die heerlikste beskuit: so perf...
Sien meer
Sep 2025
Jv D
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam en baie lekker. Baie lekker. Vriendelike en hulpvaardige gasheer. Sal sterk aanbeveel vir ander reisigers.
Sep 2025
Petro O
Saam met lewensmaat
5.0
Dit sal beslis in die toekoms my enigste keuse in Middelburg wees. Dit was nie lekker nie, maar uitstekend. Bo verwagting.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Fred Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 238

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 61 Smid Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Aandster Oornag Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 61 Smid Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2ODA1NGVmLWE1MGYtNDQwMy1hZDlkLTIzZmJkZjk5ZDNiYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 238 5 1 5 61 Smid Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -31.494381532399 25.003222215939
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang