Successfully reported

Aandster Oornag Akkommodasie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 238 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Debbie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Comfortable. The accommodation was spacious, comfortable and well maintained. The host was very friendly and welcoming. We spent one night there on our way to the Garden Route; we were well rested the next day and will recommend this as a perfect overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie-louisa Schutte S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Die beste verblyf nog ooit! Die heel beste gastehuis ooit! Beslis 5 ster verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Aandster Oornag Akkommodasie
Baie dankie, Annie-louisa. Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Kom gerus weer. Groete. Fred.

Marcia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

'n Juweel! Wat kan mens sê as iets so perfek is dat jy na woorde soek? Van Fred en sy hondjie wat ons ontvang het, tot die heerlikste beskuit: so perfek. Die plekkie was super luuks en netjies en 'n persoonlike merk was regdeur gesien. Uiters smaakvol, met alles wat jy nodig het en meer. En daai Victoriaanse bad. Ek beveel hierdie plekkie sterk aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Aandster Oornag Akkommodasie
Nou soek ek na woorde om jou te bedank, Marcia. Om so 'n resensie te ontvang is net 'n inspirasie en 'n aansporing om aan te hou. Baie dankie! Ek waardeer dit werklik! Kom asb. gou weer. Groete.

Jv D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Aangenaam en baie lekker. Baie lekker. Vriendelike en hulpvaardige gasheer. Sal sterk aanbeveel vir ander reisigers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Aandster Oornag Akkommodasie
Jou gradering en aanbeveling word regtig waardeer, Jv. Ek sien uit na julle volgende besoek. Groete.

Petro O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit sal beslis in die toekoms my enigste keuse in Middelburg wees. Dit was nie lekker nie, maar uitstekend. Bo verwagting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Aandster Oornag Akkommodasie
Baie dankie, Petro. Dit is altyd goed om kommentaar soos hierdie te lees - dis inspirerend! Kom gerus weer. Groete.

Iain K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Top notch accommodation. This accommodation was absolutely top notch. The kitchen, small lounge and bedroom were all very comfortable. The landlord couldn't have been more accommodating. Everything that we needed was at our fingertips.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Aandster Oornag Akkommodasie
Thank you, Iain. Comments like these are much appreciated and are like gold in a competitive market. Be sure to visit us again. Kind regards.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Aandster Oornag Akkommodasie
Dit is inspirerend om so 'n goeie resensie te kry! Baie dankie. Groete. Fred

Christo V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Verdien heelwat sterre! Fantastiese diens, goed toegerus. Ons het ons oorslaap by Aandster geniet. Baie goeie waarde vir geld, gemaklik met uitstaande diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Aandster Oornag Akkommodasie
Baie dankie. Jou kommentaar word werklik waardeer. Julle weet nou waar om volgende keer oor te slaap. Ek ontvang julle graag. Vriendelike groete.

Willie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig en gemaklik. Dit was 'n baie aangename blyplek met alles wat jy nodig het! Baie netjies en skoon en 'n gasvrye gasheer. Sal weer daar gaan bly as die geleentheid hom voordoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Aandster Oornag Akkommodasie
Baie dankie, Willie. Dit was 'n plesier om julle te ontvang en te leer ken. Julle het altyd 'n plek om te vertoef as julle weer hier verbykom. Baie groete.

Ansa T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Well worth it. Neat and secure. We felt safe and had a comfortable stay. Perfect. Get much more than what was needed for one evening's stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
Aandster Oornag Akkommodasie
Thank you, Ansa. It was a pleasure to accommodate you. Please call again. Regards.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Fred Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 238

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 61 Smid Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2ODA1NGVmLWE1MGYtNDQwMy1hZDlkLTIzZmJkZjk5ZDNiYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 238 5 1 5 61 Smid Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -31.494381532399 25.003222215939
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang