Successfully reported

Aangenaam

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Dup D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

In 'n vreemde omgewing, is dit gerusstellend dat daar mense is wat omgee. Ons het een aand bespreek by Aangenaam. Het daarna agtergekom dat padwerke in Franshoek en Hugenote tonnel ons reis gaan verleng. Het Aangenaam geskakel en hul het ons gerusgestel, en meegedeel dat ons moet versigtig bestuur en dat daar baie vragmotors beweeg op N1 en dat hul vir ons sal wag. Ons het tussen mekaar gereël dat ons hul op hoogte sal hou van ons vordering op N1 hoofweg. Aangekom by Aangenaam, en ons was hartlik ontvang. Ons kon afpak en motor in motorhuis toesluit. Ook meegedeel daar was nie 'n bespreking vir volgende aand nie en dat ons nie noodwendig 10:00 al moet vertrek nie. Kon goed uitrus en is eers later daar weg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maresa L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Aangenaam doen sy naam gestand. Baie lekker en goed geleë! Vriendelike ontvangs!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petru P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit was netjies, veilig, goed ingerig en baie rustig. Na 'n lang dag was dit heerlik om in 'n baie netjiese, veilige plekkie in te stap. Ons is baie gasvry ontvang. Alles is daar wat nodig is, wat ons oorslaap baie gerieflik gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Idalette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker gebly, sal beslis weer hier bly! Baie lekker gebly, alles wat mens nodig het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fadeelah H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Would recommend the place to family. Excellent for overnight. The stay was pleasant. The place was clean. Just the bedding must be changed to summer sheets; could not sleep in the winter sheets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Skoon, netjies, veilig en doodstil. Ons is ingewag deur 'n dame soos deur die eienaar van die gastehuis aan ons meegedeel is. Alles was gereed en vir ons deurgevat. Die toesluit motorhuis is 'n pluspunt aangesien ons fietse op ons voertuig gehad het en nie nodig was om onnodige bagasie af te laai nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantasmagories! Beter as by aangenaam sal jy nie op N1 kry nie. Was die beste. Applous vir Inge, ons gasvrou wat ons ingewag het. Haar vriendelikheid was aansteeklik. Aangenaam bo!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlik, warm, privaat aangenaam. Dis soos die naam sê, Aangenaam. Ons is baie vriendelik ontvang, vir ons die plekkie gewys, ons het heerlik warm geslaap en als is daar wat jy nodig het. In die garage geparkeer en plekke baie privaat. Ons sal baie beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

We arrived tired, left well rested and refreshed. Spacious single room flatlet, very comfy bed, electric under blanket for those chilly Karoo nights, hot water in a great shower. Secure parking for sedan and trailer. Great welcome by host. Absolutely value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Fantastiese ervaring. Ons het heerlik gebly by hierdie bekoorlike gastehuis! Die ligging was perfek. Die kamer was ruim en skoon, die gashere was baie vriendelik, en het seker gemaak ons het alles wat ons nodig gehad het. Die enigste klein probleem was die gas-stort; dit het 'n bietjie tyd geneem om uit te vind hoe om die temperatuur reg te kry. Die eerste dag was 'n bietjie moeilik, maar sodra ek dit onder die knie gehad het, was alles reg. Verder was dit 'n fantastiese ervaring, en ek sal beslis weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elrese Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Danie Theron Street, Beaufort-West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83a63f997dacc24a339e1206472e00692ef2726a841dbf0e90434bf44b40502406f62fd146ecad7f0c681de556e4c559f2a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 37 Danie Theron Street Beaufort-West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.356377818851 22.595859938025
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang