Successfully reported

Aant Dorpseind

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 146 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jamie Lee N
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Excellent. It was super duper nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gaby B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Comfortable and central self-catering cottage that catered to all our needs. Nick was the perfect, friendly, informative host, from check-in to check-out; giving welcome advice on things to do in the area. Aant Dorpseind was the ideal accommodation to explore the beautiful surrounding Namaqua-West Coast areas. We loved the attention to detail, the heated room upon arrival and clear communication. Thank you, we'll be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isabel
Aant Dorpseind
Hi Gaby, You're very you for your generous review. It was a pleasure having your family stay over with us and I am really pleased that you had a good time in our area! Regards, Nic & Isabel

David S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie netjies, sal beslis weer daar bespreek. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isabel
Aant Dorpseind
Hi David, baie dankie dat julle by ons gebly het. Ons waardeer dit baie! Julle is welkom enige tyd. Groete. Nic & Isabel

Naomi S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Oorslaap oppad vanaf Richtersveld kamp. Baie gerieflik. Vriendelike ontvangs. Gerieflike verblyf langs N7 in Namakwaland op pad na noorde of terug. Lekker warm in die koue winter met verwarmer en warm komberse. Matras nie meer so nuut.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isabel
Aant Dorpseind
Hi Naomi. Baie dankie. Julle is altyd welkom.

Martie T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ek sal die plek enige tyd aanbeveel, ons het heerlik gebly. Die eenheid is keurig en netjies met heerlike spasie en ruimte. Daar is genoeg om jou snoesig warm te hou, naamlik verwarmer, heerlike komberse en elektriese komberse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isabel
Aant Dorpseind
Hi Martie. Julle is altyd welkom. Baie dankie. Groete Nic & Nic

Anchane H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Beste experience in Vanrhynsdorp. Very nice place, loved the dog that was on the premises. Definitely made a new friend. Best stay we had in Vanrhynsdorp.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isabel
Aant Dorpseind
Hi Anchane, Many thanks for your kind review, it is appreciated! I'll pass on your good wishes to Maskam, the dog! We trust your onward journey went well. Kind regards, Nic & Isabel

Kayden B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Very nice. Our stay was very nice, thank you. Peaceful, quiet area. Maskam the dog made us feel very welcome. Will definitely come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isabel
Aant Dorpseind
Hi Lionel, Many thanks for your kind review, it is appreciated. Thank you for having stayed over with us! Maskam sends his best wishes! Kind regards, Nic & Isabel

Magdalena C
Kort verblyf
4.8
Aug 2025

Aangename en netjiese verblyf met goeie braaigerief. Aangename, netjiese en ruim verblyf. Ons het wel 'n behoefte gehad aan 'n fasiliteit om kos gaar te maak soos 'n 2-plaat stofie of 'n induksieplaat. 'n Geskikte plek vir klere en gebruiksartikels in die badkamer sal nuttig wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Corrie Z
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Mooi blomme gaan kyk. Handhaaf hulle standaard al die 4de keer dat ons daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

James T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Baie gerieflik. Lekker gebly en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 146

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 65 Church Street, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a9be4e262aa79091ad3a115675ad265115e2ecd7480f5c6a7333a7ef26d90c6182acb01e32cb2623a3b7fb50090d928efcd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 146 5 1 5 65 Church Street Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.608820941361 18.750700950623
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang