Aant Dorpseind
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Church Street, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
- Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Aant Dorpseind is in die ou deel van Vanrhynsdorp in die Weskus geleë. Dit is loopafstand van die wêreldbekende Kokerboom- en vetplantkwekery af.
Elke gaste-eenheid is volledig ingerig vir selfsorgverblyf en dit bied slaapplek aan 2 tot 3 gaste per eenheid. Die eenhede bied en suite-badkamers met 'n stort, 'n oopplan-kombuis wat volledig toegerus is en 'n braaier op 'n stoepie. Ander geriewe sluit elektriese komberse, lugversorging en verwarmers, 'n haardroër en 'n TV met sekere DStv-kanale in.
Die eiendom is heeltemal omhein met elektriese hekke vir jou gemoedsrus. Kom en geniet die wonderlike uitsigte op Gifberg van jou voorstoep af. Ons het 'n goedversorgde swembad, reg vir die warm somers.
Aant Dorpseind is 20 km vanaf Vredendal Lughawe en 24 km vanaf die Vredendal Hospitaal.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Isabel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 146
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 65 Church Street, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
- Gaste dink Aant Dorpseind het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Church Street, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang