Aant Dorpseind
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Church Street, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
- Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Aant Dorpseind is in die ou deel van Vanrhynsdorp geleë, stapafstand van die wêreldbekende kokerboom en vetplantkwekery. Vanrhynsdorp is aan die Kaapse Weskus, in die Wes-Kaap, Suid-Afrika geleë.
Elke gaste-eenhede is volledig toegerus met alles wat jy nodig het vir selfsorg, en kan tussen 2 en 3 gaste per eenheid akkommodeer. Die eenhede beskik oor en suite-badkamers met slegs 'n stort en beskik oor 'n oopplan-kombuis wat volledig toegerus is vir selfsorg. Daar is ook 'n patio met braaigeriewe. Ander geriewe sluit elektriese komberse, lugversorging en verhitting, 'n haardroër en 'n TV met sekere DStv-kanale in.
Die eiendom is ommuur met 'n elektriese hek, en onderdakparkeerplek is beskikbaar. Gaste kan wonderlike uitsigte oor die Gifberg vanaf die voorkant van die eiendom geniet, en 'n plonspoel wat goed onderhou word is beskikbaar vir gaste se gebruik.
Aant Dorpseind is 20 km vanaf die Vredendal Lughawe en 24 km vanaf die Vredendal Hospitaal geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Isabel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 146
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 65 Church Street, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
- Gaste dink Aant Dorpseind het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Church Street, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang