Successfully reported
+23

Aant Dorpseind

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 65 Church Street, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aant Dorpseind is in die ou deel van Vanrhynsdorp in die Weskus geleë. Dit is loopafstand van die wêreldbekende Kokerboom- en vetplantkwekery af.

Elke gaste-eenheid is volledig ingerig vir selfsorgverblyf en dit bied slaapplek aan 2 tot 3 gaste per eenheid. Die eenhede bied en suite-badkamers met 'n stort, 'n oopplan-kombuis wat volledig toegerus is en 'n braaier op 'n stoepie. Ander geriewe sluit elektriese komberse, lugversorging en verwarmers, 'n haardroër en 'n TV met sekere DStv-kanale in.

Die eiendom is heeltemal omhein met elektriese hekke vir jou gemoedsrus. Kom en geniet die wonderlike uitsigte op Gifberg van jou voorstoep af. Ons het 'n goedversorgde swembad, reg vir die warm somers.

Aant Dorpseind is 20 km vanaf Vredendal Lughawe en 24 km vanaf die Vredendal Hospitaal.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 146 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jamie Lee N
Saam met vriende
5.0
Excellent. It was super duper nice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Gaby B
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable and central self-catering cottage that catered to all our needs. Nick was the perfect, friendly, informative host, from che...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
David S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies, sal beslis weer daar bespreek. Ons het baie lekker gebly.
Aug 2025
Naomi S
Saam met lewensmaat
5.0
Oorslaap oppad vanaf Richtersveld kamp. Baie gerieflik. Vriendelike ontvangs. Gerieflike verblyf langs N7 in Namakwaland op pad na noorde of terug. Le...
Sien meer
Jul 2025
Martie T
Saam met lewensmaat
5.0
Ek sal die plek enige tyd aanbeveel, ons het heerlik gebly. Die eenheid is keurig en netjies met heerlike spasie en ruimte. Daar is genoeg om jou snoe...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Isabel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 146

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 65 Church Street, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aant Dorpseind het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 65 Church Street, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a9be4e262aa79091ad3a115675ad265115e2ecd7480f5c6a7333a7ef26d90c6182acb01e32cb2623a3b7fb50090d928efcd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 146 5 1 5 65 Church Street Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.608820941361 18.750700950623
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang