Aasvogelkrans Farm Cottages
Beskrywing
Hierdie kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. 'n Stort, bad en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel vir 2. Gaste kan maaltye buite geniet op die gemeubileerde patio met 'n braai-area terwyl hulle die asemrowende uitsigte geniet. 'n Houtgestookte KolKol-warmbad vir 4 persone met 'n klipronde is op die stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Welkom by Aasvogelkrans. Ons is bly dat u hier is en vertrou dat u die pragtige natuurskoon, sterrenagte en rus vir die siel sal geniet.
Neem asseblief kennis dat Aasvogelkrans 'n werkende plaas is met masjinerie, diere, bytende insekte en ander gevare. PASOP VIR U TRAP en maak hekke altyd veilig agter u toe.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste kan gebruik maak van 'n badkamer met 'n bad, stort en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Langs die kombuis is 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n knus sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Gaste kan al fresco-maaltye op die gemeubileerde patio, kompleet met 'n braai-area, geniet terwyl hulle die asemrowende uitsigte geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Toeganklikheid
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit in [lys slegs toestelle; byvoorbeeld mikrogolfoond, ketel en broodrooster].
Huisreëls
Welkom by Aasvogelkrans. Ons is bly dat u hier is en vertrou dat u die pragtige natuurskoon, sterrenagte en rus vir die siel sal geniet.
Neem asseblief kennis dat Aasvogelkrans 'n werkende plaas is met masjinerie, diere, bytende insekte en ander gevare. PASOP VIR U TRAP en maak hekke altyd veilig agter u toe.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Aasvogelkrans Farm, Nieu Bethesda, 6286, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang