Successfully reported

Abelana River Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ilse T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2022

Ongelooflike natuurskoon, mooiste bome om rivieroewer. Lodge pragtig en nuut. Wildbesigtiging nie heeltemal soos gehoop het nie, wou graag meer katte gesien het, maar die wild wat ons wel gesien het, was fantasties, trop olifante, een leeu, baie kameelperde, koedoes, zebras en impalas, mooi voëls. Beverly en Duncan se diens uitstekend. Beverly baie moeite gedoen met my man se verjaarsdag, dankie daarvoor. Beverly en Duncan is 'n groot aanwins vir die lodge. Pragtige interior by lodge. Is nogal ver. Ongelooflike natuurskoon, mooiste bome om rivieroewer. Lodge pragtig en nuut. Beverly en Duncan se diens uitstekend. Beverly baie moeite gedoen met my man se verjaarsdag, dankie daarvoor. Beverly en Duncan is 'n groot aanwins vir die lodge. Pragtige interior by lodge. Is nogal ver, sou definitief 3 nagte aanbeveel. Hoop regtig meer gaste besoek die lodge, die uitsig op Selatirivier is iets besonders om te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Bryan
Abelana River Lodge
Good day Ilse, Thank you for staying with us and for sharing your valuable feedback. It is always wonderful to receive positive feedback and we are very happy to hear that you enjoyed your stay with us. We look forward to welcoming you during your next visit. Regards, Abelana Game Reserve.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Bryan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R22 400
R 22 400 R 8 960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R22 400
R 22 400 R 8 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf R22 400
R 22 400 R 8 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R71, Abelana Game Reserve, 24 km from Phalaborwa, 0895, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd27b40336df98962add5ca2f2a08a6892afbe6aa6d42049573e322b35b47b307c11998b2ce2aaac6a7496ebed7f7cc70ce7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R22 400 nouVanaf R8 960 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 R71 Abelana Game Reserve 0895 Limpopo 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -23.937637208763 30.919895698148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang