Abelana River Lodge
Beskrywing
Hierdie grasdakkamer het 'n groot dek met 'n uitsig oor die rivier. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n binne- en buite-stort. Ander geriewe sluit lugversorging, plafonwaaiers en 'n klein kroeg in. 'n Enkelbed kan vir 'n kind ouer as 7 jaar gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Alle maaltye is ingesluit.
Huisreëls
Besprekings moet ten minste 72 uur voor die aankomsdatum gemaak word. Laaste-minuut besprekings kan nie aanvaar word nie.
Gaste word aangeraai om 'n reeks neutrale kleure klere in te pak, insluitend kakie, groen of bruin, soos kortbroeke, T-hemde, langbroeke en langmouhemde.
Geslote stapskoene word aanbeveel vir boswandelings en koeler oggende of aande, saam met sandale of plakkies en swemklere.
'n Hoed met 'n wye rand is noodsaaklik. Helder kleure moet vermy word.
Vir kouer dae, veral tussen Mei en September, moet gaste 'n warm baadjie en fleece of trui saambring.
Ander aanbevole items sluit in 'n klein flitslig met batterye, sonskerm, insekweerder, verkyker, 'n kamera en persoonlike medikasie. 'n Basiese noodhulpkissie is by die kamp beskikbaar.
Abelana is in 'n lae-risiko malariagebied geleë. Gaste word sterk aangeraai om 'n mediese beroepspersoon te raadpleeg rakende malaria-profilakse voor reis.
Reisversekering wat mediese noodgevalle, ontruimings, kansellasies en verlies van persoonlike items dek, is noodsaaklik.
Aangesien die kamp in 'n afgeleë wildlewegebied geleë is, word alle safari's deur gekwalifiseerde, gewapende gidse uitgevoer. Alle aktiwiteite word op die gas se eie risiko onderneem.
'n Bewaringsfooi van R135 per persoon per nag is van toepassing.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 60 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R71, Abelana Game Reserve, 24 km from Phalaborwa, 0895, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang