Successfully reported
+53

Abiento Guesthouse

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 24 Okt 2025 tot 26 Okt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Donald Murray Avenue, Parkwest, Bloemfontein, 9302, Vrystaat
  • Vanaf R1 195 R1 016 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Abiénto Guesthouse het sy deure in Augustus 2013 geopen en is in die rustige omgewing van Donald Murraystraat, Park-Wes geleë. "Abiénto" is afgelei van die Franse vertaling van 'kom weer' en was die inspirasie agter die vintage Franse karakter van die huis.

Ter voorbereiding vir die nuwe gastehuis het die huidige eienaar Heinrich Brüssow die huis waar moontlik na sy oorspronklike herstel gerestoureer. Van die kamers bevat steeds die oorspronklike houtvloere en kaggels. Nuwe kamers is ingerig met gemaklike matte.

Abiénto Guesthouse is stapafstand vanaf Loch Logan Waterfront en Mall, Mimosa Mall, Vrystaat Rugby & Sokker Stadion, Vrystaat Krieket Oval, Medi-Clinic Hospitaal, Grey College School, Eunice Skool. As 'n splinternuwe onderneming bied Abiénto Guesthouse verblyf en dienste van 'n hoë standaard aan sakemanne, konferensiegangers, akademici, toeriste, vakansiegangers, sportentoesiaste en ander.

Abiénto Guesthouse het 8 luukse en suite-kamers beskikbaar waar jy in 'n rustige omgewing kan ontspan, rus of werk. Al die kamers sluit privaat badkamers, slim-TV's, WiFi en lugversorging in. Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, privaat buite-eetareas en oorgenoeg veilige parkeerplek in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Tollie G
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Baie lekker en rustig.
Sep 2025
Elzanne V
Gesin met tieners
5.0
Fantastiese plek om te bly, ons kom vir seker weer. Ons het bitter lekker gebly en gaan vir seker oor 2 jaar wanneer ons weer by die interskole is wee...
Sien meer
Aug 2025
Anele D
Saam met vriende
5.0
Heerlik! Ons het baie lekker gebly, fantastiese ligging! Ontbyt was heerlik!
Jun 2025
Juan P
5.0
Van ons bespreking tot aankom was 'n absolute fees. Ons was 'n groep van 14 pax. Ons het baie lekker gebly!
Mei 2025
Michelle S
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklike gastehuis naby sportfasiliteite. Personeel vriendelik en ontbyt smaakvol.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 45 Donald Murray Avenue, Parkwest, Bloemfontein, 9302, Vrystaat
  • Gaste dink Abiento Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 195
R 1 195 R 1 016
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 195
R 1 195 R 1 016
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 195
R 1 195 R 1 016
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Donald Murray Avenue, Parkwest, Bloemfontein, 9302, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04c4fe88bded9d1a5ec6b8ac3d475b1dd3a487420d06e51263164fd2095a289a67f0ff977082b0abe93c3db4e41911acf9ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 195 nouVanaf R1 016 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 45 Donald Murray Avenue Parkwest 9302 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.114639785897 26.199391588509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang