Successfully reported
+17

About You

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 11 Du Plessis Street, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

About You is 'n knus selfsorgkamer met 'n privaat ingang, geleë op die gasheer se perseel in die skilderagtige dorpie Paarl. Ideaal vir alleenreisigers of paartjies, hierdie bekoorlike ruimte bied gemak en gerief in 'n rustige omgewing.

Die oopplan-kamer het slaapplek vir tot 2 gaste en is ingerig met 'n gemaklike dubbelbed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort, sodat gaste gemaklik kan ontspan.

Geriewe sluit 'n TV, 'n kluis vir waardevolle items, 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in. Gaste kan die gebruik van 'n privaat swembad en braai-area geniet, perfek vir ontspanne middae. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien vir gemoedsrus.

About You is gerieflik geleë naby hospitale, winkels, restaurante en die bekende wynlandgoedere van die Paarl en bied die perfekte basis om die area te verken of bloot 'n rustige wegbreek te geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Maria M
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer gaan kuier. Baie tuis gevoel. Ons het al by baie plekke tuisgegaan, maar nooit so welkom gevoel soos by About You nie. Pragtige dekor,...
Sien meer
Okt 2025
Dewald V
5.0
Puik en vriendelike gasvryheid. Sien sterre.
Okt 2025
Jan B
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie lekker en sal dit aanbeveel. Heerlik gebly. Gerieflik en naby alles. Die feit dat ons honde kon saamgaan, was 'n absolute bonus. Die eienaar ...
Sien meer
Okt 2025
Verantheran P
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing amazing amazing. It is arguably the best place I've stayed in on my travels. The host is a down-to-earth and humble person who ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Johan B
Saam met lewensmaat
5.0
Naby aan hospitaal. Stil en rustig. Ons het lekker gebly.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Roelf Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • 11 Du Plessis Street, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink About You het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 11 Du Plessis Street, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea4e694863cd5dacfec9eab2236d8d4c7e636c0906e0d02b5c1805ef5394abaa1f9e613e66fc1f636ad3ad59d4276961a4b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 11 Du Plessis Street Lemoenkloof 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.723767752695 18.967758064791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang