Absolute Castillo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Roos Street, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
- Vanaf R1 220 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Absolute Castillo bied gastekamers in die historiese dorp Riebeeck-Kasteel. Deur gemak, ligging en sjarme te kombineer met 'n kombinasie van galerye, restaurante, kafees en wynplase, sal Absolute Castillo jou verblyf 'n onvergeetlike ervaring maak. Ons kamers het 'n nostalgiese geur en interessante historiese besonderhede.
Verblyf by Absolute Castillo bestaan uit 4 individueel versierde kamers. Twee kamers is op die grondvloer en twee kamers is op die eerste verdieping. Elke kamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed; toegerus met 'n elektriese kombers in die winter, 'n sitarea met tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad en 'n haardroër.
Die gastehuis bied ook gratis WiFi, 'n plonspoel in die tuin en veilige parkering vir voertuie. Die eiendom is naby restaurante, winkels, galerye en kafees. Die Riebeek-Kasteel-vallei is bekend vir sy Shiraz-wyne, koringlande, olyfboorde en talle wynplase.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 66
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 9 Roos Street, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
- Gaste dink Absolute Castillo het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Roos Street, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang