Beach Side Coastal Escape
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 First Avenue, Swakopmund, Erongo
- Vanaf R2 040 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Beach Side Coastal Escape is 'n dubbelverdieping selfsorg-vakansiehuis 100 m van die strand in Swakopmund geleë. Die huis het 'n pragtige tuin vir gaste wat van die buitelewe hou, waar jy kan sit en 'n ware Namibiese braai geniet.
Die huis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bevat 3 slaapkamers, 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n tweede badkamer met slegs 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Daar is 'n eetkamer met 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 en stoele, en 'n binnenshuise braaikamer met ingeboude braaigeriewe. WiFi en DStv word voorsien.
Bo is daar 'n groot leefarea. Die houtwerk gee 'n spesiale warm atmosfeer aan die eiendom en vir die koue aande kan gaste die binnenshuise kaggel gebruik. Vanuit die boonste leefarea is daar 'n beperkte see-uitsig.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 38
Resensies 81
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 36 First Avenue, Swakopmund, Erongo
- Gaste dink Beach Side Coastal Escape het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 First Avenue, Swakopmund, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang