Beach Side Coastal Escape
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R403.00 per bespreking
Huisreëls
Let asb. daarop dat 'n eenmalige nie-terugbetaalbare skoonmaakfooi met aankoms betaalbaar is. 
Skoonmaakfooie:
Woonstelle met 2 slaapkamers: N$288,
Woonstelle met 3 slaapkamers: N$403,
Losstaande huise: N$690.
Skoonmaakfooie geld vir die skoonmaakdiens nadat gaste uitklok. 
Gaste moet asb. vir beplanningsdoeleindes die instansie op hoogte hou van hul verwagte inkloktyd.
Gaste moet asb hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.
Sleutels moet asseblief nie geskei of verwyder word van die sleutelring of -houer af nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Rook in die woonstelle en/of huise is verbode. 
Gaste is aanspreeklik vir enige skade tydens hul verblyf.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Voertuie en vis mag nie voor die perseel skoongemaak word nie.
Gaste wat by 'n woonstel in 'n kompleks bespreek moet die beheerliggaam se reëls volg.
Gaste kan slegs tot en met 18:00 inklok.
Die sleutels mag nie van die sleutelhouer verwyder word nie.
Gaste moet asb. met uitklok seker maak dat al die deure en vensters gesluit en die alarm geaktiveer is.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 36 First Avenue, Swakopmund, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang