AC064 - Stadmitte 7 Studio Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woermann Street, Stadmitte Builiding, Swakopmund, Erongo
- Vanaf R980 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
AC064 - Stadmitte 7 Studio Apartment is 'n oopplan-selfsorgwoonstel in die veilige Stadmitte-gebou in die sakekern van Swakopmund. Onder, in die Stadmitte-gebou, vind jy die Village Cafe, en die gebou is naby verskeie ander winkels en restaurante.
Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet, wasbak en 'n wasmasjien.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 3. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv kan teen 'n ekstra fooi gereël word. 'n Parkeerplek is in die kelder van die gebou beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 38
Resensies 81
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Woermann Street, Stadmitte Builiding, Swakopmund, Erongo
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woermann Street, Stadmitte Builiding, Swakopmund, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang