Successfully reported

Acacia Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Etienne L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

The perfect home away from home. The staff are friendly and readily available whenever you need them. The place is clean and, to be honest, the only place I saw any other guests was at the breakfast table. Other than that, it was like we had the complete place to ourselves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Viljoen V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Sal weer daar oorbly. Ek het lekker gebly. Dit was die eerste gastehuis wat my laat terugkom het na die wedloop om te kan stort en net bietjie te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Nov 2024

Fantasties en gerieflik. Dankie dat julle agteroor gebuig het om aan al ons versoeke te voldoen so op die nippertjie voor die Kaapsehoop Halfmaraton. Ons waardeer dit opreg!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Oleander M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Convenient. We had a good stay, the place was very convenient as we were there for a soccer game and it was close to the stadium and other amenities. The rooms are a bit old and need to be refreshed a bit; however, it was comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia M
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Aug 2024

Dit was lekker. Dit was lekker, maar die personeel was nuut en onseker oor wat hulle moes doen. Die wasbak was vuil, maar die res van die kamer was netjies en dis 'n mooi plek.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Liza
Acacia Guesthouse
Goeie dag Nadia Ek is baie jammer oor die wasbak, ek weet nie hoe dit kon gebeur het nie, maar sal verseker dit opvolg. Baie dankie

Johan W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2018

Uitstekende diens. Jy word vriendelik en hoflik ontvang en bedien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mia V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2017

Baie skoon en netjies en hulpvaardig. Dit was ‘n baie aangename ervaring - baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2017

Awesome. Alhoewel my vrou en ek net daar oorgeslaap het en ontbyt geëet het was dit rustig en stil gewees. Ontbyt uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2016

Goeie oornagplek in Nelspruit! Wonderlike diens gehad by Acacia! Ek was regtig siek op die besigheidsreis en hulle het altyd belanggestel om seker te maak alles is nog reg. Goeie ligging, skoon fasiliteite en geen tierlantyntjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duduzile M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2016

The place was very homely and the staff was friendly and welcoming. Please see our rating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Liza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 375
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 375
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 375
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Koraalboom Avenue, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzW9Vef3ZUuhUhX9IsJktYcIHGNFG16BMy1LRjojKppl1arDiRc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 375 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 52 Koraalboom Avenue West Acres 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.4824379 30.958827

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang