Acacia Guesthouse
Beskrywing
Ons bied 'n interessante kombinasie van onderbeklemtoonde gasvryheid, privaatheid en gerief in elk van die luukse kamers. Elke kamer beskik oor 'n koninggrootte-bed wat ook opgemaak kan word as 2 enkelbeddens op versoek. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer. Geriewe in elke kamer sluit in: 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n yskassie met voorraad en tee- en koffiemaakgeriewe. Elektroniese kluise is in sekere kamers beskikbaar. Let asseblief daarop dat rook verbode is in al ons kamers, maar daar is aangewese rookareas op die perseel vir jou gerief.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Let asb. dat al die kamers rookvry is, maar daar is aangewese rookareas op die perseel.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Koraalboom Avenue, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang