Successfully reported

Accommodation Nachelle

Rodette
Vanaf
Vanaf R 560
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer en is ideaal vir 2 mense. Die en suite-badkamer het 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Toegerus met 'n waaier in die somer en 'n verwarmer en handdoekverwarmer in die winter. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstofie, eetgerei, breekware, en 'n klein eetarea. Daar is 'n TV met plaaslike kanale en 'n DVD-speler. En die eenheid het 'n privaat ingang. Rook is verbode.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates are on a self-catering basis.

Huisreëls

Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Rook is verbode by Accommodation Nachelle.
Geen kinders tussen die ouderdom van 1 en 6 jaar nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Michelle
Vanaf
Vanaf R 560
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 'n gerieflike dubbelbed en daar is 'n slaapbank vir kindertjies. Die en suite-badkamer het 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Toegerus met 'n waaier in die somer en 'n verwarmer en handdoekverwarmer in die winter. Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstofie, eetgerei, breekware, en 'n klein eetarea. Daar is 'n TV met plaaslike kanale en 'n DVD-speler. En die eenheid het 'n privaat ingang. Rook is verbode.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates are on a self-catering basis.

Huisreëls

Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Rook is verbode by Accommodation Nachelle.
Geen kinders tussen die ouderdom van 1 en 6 jaar nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Nadia
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Beide kamers is toegerus met 'n dubbelbed. Twee badkamers is beskikbaar, waarvan die en suite-badkamer met 'n wasbak, toilet en stort toegerus is. Linne word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie handdoeke bring. Die kamers is toegerus met 'n waaier in die somer en 'n handdoekverwarmer in die winter. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en stoof. Eetgerei en breekware word voorsien. Daar is 'n TV met plaaslike kanale, 'n DVD-speler en WiFi. Die eenheid het 'n privaat ingang en gaste het toegang tot 'n binnehof met braaigeriewe. Geen kinders tussen die ouderdomme van 1 en 6 jaar nie. Rook is streng verbode en geen troeteldiere word toegelaat nie.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Rook is verbode by Accommodation Nachelle.
Geen kinders tussen die ouderdom van 1 en 6 jaar nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 560
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 210 Riebeek Street, Tygerdal, Cape Town, 7460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d5e3e7f4c1f8e8c8d76c7a0747250bc191df488d3630164344c71894a9eee3546dd757c757a731a534010df67f1fd11e61d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag, vir 2 mense 127 5 1 5 210 Riebeek Street Tygerdal 7460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.894206416859 18.552862449074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang