Accommodation Nachelle
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 210 Riebeek Street, Tygerdal, Cape Town, 7460, Wes-Kaap
- Vanaf R560 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Akkommodasie Nachelle is sentraal geleë in Tygerdal/Goodwood, in die Noordelike Voorstede, en bied 2 eenhede wat slaapplek vir 2 mense bied.
Gaste kan die Michelle-eenheid of die Rodette-eenheid bespreek, en albei het dubbelbeddens en privaat badkamers met storte. Elke kamer is toegerus met waaiers en verwarmers, en daar is verhitte handdoekrelings in die badkamers. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke bring.
Beide eenhede het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware.
Die Nadia-eenheid bied slaapplek vir 4 in twee aparte kamers. Elke kamer het sy eie badkamer. 'n Volledig toegeruste kombuis met 'n ingeslote binnehof is beskikbaar vir hierdie eenheid. 'n Klein leefarea met 'n TV en WiFi is deel van die eenheid.
Veilige, privaat parkering word voorsien, en elk van die eenhede het 'n privaat ingang vir privaatheid. Elektrisiteit word voorsien tydens beurtkrag.
Akkommodasie Nachelle is naby verskeie winkelsentrums, en restaurante kan binne 500 m gevind word. Die Grand West Casino is net 3 km weg. Die Panorama-hospitaal en die N1 City Netcare-hospitaal is slegs 500 m weg. Kaapstad bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en aktiwiteite om almal te vermaak. Die oseaan en strande is binne 'n radius van 10 km, en die Durbanville-wynroete is minder as 7 km vanaf die verblyf. Die ligging is ook ideaal vir bergfietsryers en gholfspelers met verskeie roetes en Parow se 18-putjie-gholfbaan, wat slegs 1 km weg is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Yvette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 127
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 210 Riebeek Street, Tygerdal, Cape Town, 7460, Wes-Kaap
- Gaste dink Accommodation Nachelle het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 210 Riebeek Street, Tygerdal, Cape Town, 7460, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang