Acondri Guesthouse
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Stinkhout Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Acondri Gastehuis is geleë in Kathu, 'n dorp in Suid-Afrika, en die ysterertshoofstad van die Noord-Kaap provinsie. Die naam Kathu beteken "dorp onder die bome", na die Kameeldoringwoud waarin dit geleë is.
Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid en suite-gastekamers, insluitend enkel-, dubbel-, tweeling- en gesinskamers. Elke kamer met lugversorging het 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die gastehuis bied ontbyt en aandete slegs op aanvraag. Vermaaklikheidsopsies sluit in 'n plonspoel, 'n snookertafel en 'n TV onder die lapa, waar gaste rugby of ander sportsoorte kan kyk terwyl hulle braai.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Leandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 1 Stinkhout Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
- Gaste dink Acondri Guesthouse het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Stinkhout Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang