Successfully reported

Acondri Guesthouse

Selfsorg
Basic 2-Sleeper Chalet
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie basiese chalet met slaapplek vir 2 persone is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die chalet het 'n TV met stromingsdienste, gratis WiFi, koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a room only basis.

Huisreëls

Alle gaste word versoek om hul SA ID of Paspoort of Bestuurslisensie met aankoms te verskaf en ons Vrywaringsvorm te voltooi en te teken.

Persoonlike inligting sal slegs gebruik, bekend gemaak en behou word vir die doel waarvoor dit versamel is, tensy die individu andersins toestemming gegee het, of wanneer die gebruik, bekendmaking of bewaring daarvan deur die wet vereis of toegelaat word.

Rook binnenshuis is streng verbode. Rook binnenshuis sal daartoe lei dat die deposito behou word.

Gratis Wi-Fi word voorsien. Die wagwoord word in die kamer vertoon.

U sekuriteit is ons prioriteit. Die eiendom word beskerm deur 'n elektriese heining en ons het ook toesigkameras op strategiese plekke. Rapporteer asseblief enige verdagte gedrag en sorg vir u waardevolle items.

Wees asseblief bedagsaam teenoor ander gaste. Van 22:00 tot 06:00 moet geraas tot 'n absolute minimum beperk word.

Geen besoekers word onder enige omstandighede toegelaat om ons gaste na hul kamers te vergesel nie. Die gemeenskaplike area is beskikbaar vir die onthaal van besoekers.

Ons sal u verantwoordelik hou vir enige skade of verlies wat aan ons eiendom veroorsaak word deur u dade of versuim, wanbetaling, ongeluk of nalatigheid. Deur by ons te bespreek, stem u in om ons te vrywaar en ons op aanvraag 'n bedrag te betaal wat redelikerwys vereis word om sodanige skade of verlies wat deur u veroorsaak is, te vergoed of reg te stel. Normale slytasie is uitgesluit.

Daar sal geen terugbetalings wees vir vroeë vertrekke, vir onklaarraking van lugversorger, verwarmer, toestelle, ens. nie, indien die onklaarraking te wyte is aan weer en/of ander toestande waaroor die huiseienaar geen beheer het nie.

Indien enige items geneem of verwyder word, sal die koste van vervanging ten volle gehef word. Kamers is gemeubileer met 'n TV met DSTV, kluis (sleutels by ontvangs), mikrogolfoond, koffiestasie en 'n yskas.

Wasgoed kan gereël word.

Brandblusapparatuur is op verskeie punte en die Lapa naby die Jet Pool geleë.

Ontbyt word bedien van 06:30 tot 08:30 gedurende weeksdae en 08:00 tot 08:30 oor naweke. Stel asseblief ontvangs in kennis of u ontbyt gaan eet en watter tyd gerieflik sal wees. Indien u aandete benodig, stel asseblief ontvangs vooraf in kennis. Braaipakke en braaigeriewe is ook beskikbaar.

Gaste wat nie hierdie basiese reëls respekteer nie, sal versoek word om die perseel onmiddellik te ontruim sonder enige terugbetaling.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standard Single Room
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 1 mens
  • Plek vir 1 persoon
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Standard Double Room
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
4 Beskikbaar

Standard Twin Room
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Standard Family Room
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

Executive Family Room
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Stinkhout Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5ef1345e35f24b5104c1e465ec28c6a09dad897f062a5cb3a34ba4cb03b7ba088ccf82d2565c30e8031fbb5672823ef14d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 1 Stinkhout Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.689067 23.045617
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang