Acorn Cottage Bed and Breakfast
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Oatlands Road, Grahamstown, 6139, Oos-Kaap
- Vanaf R745 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Acorn Cottage Bed and Breakfast bied B&B-verblyf in Makhanda (Grahamstad), wat in die hartjie van Frontier Country lê, wat dit 'n ideale basis maak om hierdie wonderlike area te verken.
Gaste het 'n keuse van 5 gastekamers. Alle kamers het 'n privaat buite-ingang en 'n en suite-badkamer. Drie van die kamers het een dubbelbed en een driekwartbed, 1 kamer het 2 driekwartbeddens en 1 kamer het 2 enkelbeddens. Alle kamers sluit elektriese komberse, 'n TV en gratis WiFi in.
Gaste is welkom om op die skadu-stoep te ontspan of vir 'n verfrissende duik in die swembad op warm somersdae te gaan. Parkeerplek van die straat af word by die gastehuis voorsien, agter 'n elektriese hek met elektriese heining.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Rob & Netta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 115
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 31 Oatlands Road, Grahamstown, 6139, Oos-Kaap
- Gaste dink Acorn Cottage Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Oatlands Road, Grahamstown, 6139, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang