Adderley House Guest Accommodation
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Zolder Kamer 1
- Rates displayed are on a room only basis.
- Zolder Kamer 2
- Rates displayed are on a room only basis.
- Ezel Stal 3
- Rates displayed are on a room only basis.
- Ezel Stal 4
- Rates displayed are on a room only basis.
- Melken Stal 5
- Rates displayed are on a room only basis.
- Koeein Stal 6
- Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Elke kamer het een parkeerplek tensy jy vir meer gereël het.
Geen partytjies word toegelaat of enige harde musiek wat enige ander gaste kan pla nie.
Rook word nie binne die kamers toegelaat nie, maar buite waar rookbakke geplaas word.
Respekteer asseblief die privaatheid van al die ander gaste op die perseel.
Tydens covid, moet asseblief nie interaksie met ander gaste hê en sosiale distansiëring toepas nie. Was hande gereeld en gebruik gerus die ontsmettingsmiddel wat in jou kamer voorsien word.
'n Kinderbedjie is op versoek beskikbaar.
Slim-TV in die kamer – gaste moet hul eie stroomrekeninge gebruik
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 73 Adderley Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang