Successfully reported
+12

Alwyn

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stand 2871, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Alwyn is 'n selfsorgwoonstel op 'n veilige landgoed in Nelspruit. Die woonstel is met verhit-en-eetgeriewe toegerus en bied slaapplek aan 2 gaste.

Die oopplan-woonstel het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het ook 'n TV met DStv, 'n mikrogolfoond, yskassie, etenstafel, sitplek en koffie- en teemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n hek en gratis WiFi. Die woonstel is naby die Mediclinic, Ilanga Mall, winkelsentrums, restaurante, Curro-skool, Hoërskool Bergvlam, Laerskool Laeveld en Laerskool Bergland geleë.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Burgert V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Baie lekker gebly. Baie dankie.
Jul 2025
Hennie V
Saam met lewensmaat
5.0
Tien uit tien! Dit was vir seker een van die beste gastehuise waar ek nog gebly het. Die plek is baie netjies en skoon en die voertuig is veilig. Die ...
Sien meer
Jul 2025
Ockert P
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut fantasties! Adel was fantasties, baie vriendelik. Ontsaglik netjies en skoon, sal definitief weer daar oor bly.
Mei 2025
Eben O
5.0
10 uit 10! Baie dankie! Baie netjies en veilig.
Nov 2024
Hester V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerief met gasvryheid in oorvloed! Ons het heerlik gebly met alles op hul plek - skoon, netjies en gerieflik. Die gasvrou is baie oulik en het ons bed...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Stand 2871, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Alwyn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stand 2871, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA621a049391078c6d2f0aa043539f69126dc2949505b1c442429e860e10ff7414a4764c3400eeaad04febcd60f354721487a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Stand 2871 Nelspruit 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.502242273488 30.983880758286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang