Successfully reported

Adriaan's place

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 140 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Jessica B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Lovely overnight stay! Our stay was lovely. It was neat and clean and had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannetjie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Goeie skoon en netjiese oornagverblyf. Goeie waarde vir geld en netjies. Gerieflike blyplek met alles wat nodig is. Baie vriendelike en behulpsame gasheer. Sal dit enige tyd aanbeveel. Ons sal vir seker weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Fantastic. Very friendly, open, caring people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Netjies. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aida Ntombizodwa K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Very nice. Wonderful and clean. Very quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Billa B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Meer as voldoende. Die verblyf is baie goed. Al wat in gedagte kan wees, is dalk 'n strykyster en strykplank.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Baie oulike plek en alles wat ons nodig gehad het. Lekker snoesige plekkie. Ons het baie lekker gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Goeie waarde vir geld en netjies. Gerieflike blyplek met alles wat nodig is. Baie vriendelike en behulpsame gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Moeite werd! Dankie ons kuiertjie was baie aangenaam. Gasheer was baie behulpsaam en bereidwillig om ons kuier gemaklik moontlik te maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 140

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 272 Cambridge Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4612855608a865eabc09b77fe27b7ede572d96e3b8e0360e590598f29d28ee044718d332ce4738c41f87be389400dcf24e98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 140 5 1 5 272 Cambridge Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.2486081 28.30689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang