Successfully reported

Affinity Lodge

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Michelle V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Is 'n pragtige plek met 'n wonderlike uitsig oor die rivier. Ons het vreeslik lekker gebly. Sal beslis weer daar gaan slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Affinity Lodge
Baie dankie, Michelle. Ons waardeer u resensie opreg. Dit is gaste soos u wat dit die moeite werd maak om aan te hou om ons beste vir ons gaste te gee.

Shane P
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Lovely place for a refreshing stopover en route. Pleasant accommodation with a great view of the Orange River.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Affinity Lodge
Thank you Mr Perner. It is people like you and your friends who keep us going and make us walk the extra mile.

Inge V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Netjies & goeie diens. Maklik gevind, netjies, skoon & goeie diens gelewer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Skoon, veilig, toe sluit parkeering. Baie lekker, mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lutz S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Our hosts were very accommodating. Thank you. Nice to be back again. Such a lovely view. I recommend this place anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin L
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Vriendelike diens en skoon, voldoende verblyf. Ons gesin het lekker gebly. Kinders het met die honde gespeel en ons ouers het lekker op die stoep gesit en op die rivier uitgekyk. Ongelukkig was die area sonder elektrisiteit en ons kon dus nie ontbyt bestel vir die volgende oggend nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Herman K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2025

Ons het die braai en uitkyk op die rivier, baie geniet! Vriendelike gasheer en gasvrou. Ons sou graag wou sien dat die yskas aangesit was voor ons opdaag. Die toilet sitplek was los. Ons het net gevoel die prys was R200 te duur.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Abraham V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Heerlik en rustig met lieflike uitsig oor die rivier. Gasvry. Skoon en net. Goeie TV en HiFi. Badkamer beknop. Kussings op die stoep vuil en verslete. Uitsig oor die rivier pragtig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jul 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Apr 2025

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Budler Street, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ1OTAyNGRjLTEzOGQtNGZiMi04MTc3LTA2ZGFkNzVkZGU5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 4 Budler Street Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.45669 21.25047
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang