Successfully reported

Adenium Beachfront

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.8
Veiligheid
4.8
Burnedine V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Gerieflik en goed geleë. Die eenheid was meer as genoegsaam vir ons reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Aangename plek met ideale ligging. Aangename plek met alles wat mens sou benodig vir kort of langer verblyf. Die ligging is ideaal. Met aankoms was daar 'n paar klein dingetjies wat verbeter kan word, maar die gasvrou was beskikbaar om by te staan.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2025

Good value for money and very comfortable. The stay was lovely. It is conveniently situated next to the beach and close to all other amenities. It is very safe and comfortable. The only suggestion is to replace the basin with something slightly bigger as it tends to clog up. Opt to have a cleaner on request if the stay is more than 3 days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deidre E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jul 2025

Great location, but extremely poor cleanliness. The location is excellent with beautiful views and easy access to the promenade, but unfortunately, the flat was in a very poor state of cleanliness. There was a foul-smelling spill in the kitchen upon arrival and no cleaning cloths provided to clean up any mess. My husband had to make a hasty trip to the supermarket to clean up the foul mess in the kitchen. There were no proper cleaning supplies, just a mop, bucket, dish soap and dish drying towel. No dishwashing cloths or sponges were provided. Surfaces like the island and fridge side were grimy, and general cleaning (floors, fittings, windowsills, doors) had clearly been neglected for weeks. We were 3 occupants and only 3 mugs and 3 glasses were provided. The plates and utensils were enough. The duvet cover in the main bedroom didn’t fit the duvet properly. The second bedroom does not have a bedside lamp and the main bedroom has only one lamp on one side of the room. I reported the filthy state of the flat to Lou Anne, who duly sent a supervisor to come and inspect. The supervisor acknowledged the issues, yet no cleaner was sent to remedy the dirty state of the flat. There was also no follow-up from Lou Anne. I cannot recommend this accommodation in its current condition. The flat has potential, but the lack of cleanliness was extremely disappointing, especially after being charged a R580 cleaning fee.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Jan 2024

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elfranco B
Kort verblyf Gesin met tieners
2.2
Mrt 2024

Weg van huis, maar nie gelukkig in hart gewees oor ontvangs en verblyf nie. Ons aankoms by die woonstel was vertraag weens die feit dat die woonstel nog nie skoongemaak was nie die skoonmakers was nog besig na 15:00. Ek het reeds 4 weke voor ons aankoms gevra om as dit moonlik is 'n uur of wat voor 15:00 te kan inboek weens ons vlug wat reeds 10:00 geland het. Daar is vir my gesê hulle sal ons laat weet soos die tyd aanstap. Dit is glad nie gedoen nie. Het op ons aankoms weer gevra, maar daar is gesê "nee dit sal 15:00 wees". Toe 15:00 aanbreek, skakel ek die selnommer wat voorsien is, dit het na voice mail gegaan. Ek het die agent geskakel toe word die deur by die woonstelblok vir ons oopgemaak om 15:15. Binne in die woonstel was die skoonmaker nog besig om die woonstel skoon te maak. Onaanvaarbaar, dis die eerste keer dat ek dit ervaar. Op navrae oor kragonderbrekings is daar gesê hulle het een gloeilamp in die slaapkamer wat sal brand as daar 'n kragonderbreking is. Dit het nie gewerk nie, die waaier was stukkend en het 'n snaakse geluid gemaak. Die badkamerkas was vol verfblikke, die stort het geen veilige rubbermat op die vloer gehad nie, ons moes 'n handdoek daar gooi want die vloer was glad. Die gasstoof het geen gasbottel gehad vir kragonderbrekings nie. Ons moes in die donker sit vir 2 ure tot die krag aankom, maar die res van die woonstelblok was verlig. Ek het foto's en video's geneem van alles wat ek hier bespreek het. Vir dit wat ek betaal het en daar was niks verkeerd met my geld nie, was maande voor die tyd betaal, verwag ek beter diens.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Linah M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

My stay was amazing. I enjoyed every moment of it. The place is so convenient because it is close to most facilities. Access to transport and the sea view every morning is one of my highlights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherisse P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Dit was heerlik. Dit was 'n plesier om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Ons het baie lekker gekuier maar het 'n see-uitsig gemis en 'n balkon. Die woonstel het alles in om jou verblyf gemaklik te maak. Baie veilig, netjies en skoon. Daar is 'n wasmasjien in die woonstel. Badkamer het net 'n stort, nie 'n bad nie. Geen balkon. Die woonstel is ongelukkig op die grondvloer so see-uitsig is baie beperk. Daar is 'n speelparkie oorkant die straat van die woonstel vir ouers wat met kinders vakansie gaan hou. Baie eetplekkies stapafstand van woonstel. Daar is slegs 'n driesitplekbank in die sitkamer, so indien julle meer as twee mense is sal dit 'n probleem wees. Die rooi hop-on hop-off bus se stop is ook stapafstand van die woonstel af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Cape Eazi Stayz Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 45

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Rhodora Court, Beach Road, Mouille Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASX5519mJR4yDkN9GrbxKgByC3UA45P6O1OAIGOkSKiSuViwUaq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 5 Rhodora Court, Beach Road Mouille Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.900444108867 18.403655290604

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang