Successfully reported

AfriCamps at Karoo 1

Tentekamp
Warmbad-tent
Vanaf
Vanaf R 1 790
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
13 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamp bied 13 tente wat elk vir 5 gaste geskik is. Elke permatent beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 'n privaat badkamer met 'n toilet, stort, en wasbak. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n gasstoof, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Verder is daar 'n etenstafel en 'n gesellige sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die tent lei na 'n beskutte stoep met buitemeubels, braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Tripelstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Hierdie eiendom is hondevriendelik, maar slegs met vooraf reëlings en teen 'n bykomende fooi van R250 per verblyf.
'n Selfgekookte ontbyt en braaimandjies is by die eiendom te koop.
Daarbenewens is braaihout, versnaperinge, koeldrank, vuuraanstekers, vuurhoutjies en vuurhoutjies te koop.
Sodra 'n gas ingeboek het en in die geval van voortydige beëindiging van die verblyf, sal 'n kansellasiefooi van 100% van die totale bespreking gehef word.
Gaste moet kennis neem dat daar 'n grondpad na die eiendom lei.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 790
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 65 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Karoo1 Hotel Village, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56a7f85245e5fd87c82e805bfab4d8eaa6beffda0e2c69808f648f4cca1952860a8d60a61bfd690026de2a9eb0f4790d70c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 790 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 N1 Karoo1 Hotel Village 6875 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.386702 19.834496
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang