African Paradise Glamping
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Deane Crescent, Northmead, Benoni, 1501, Gauteng
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
African Paradise Glamping is geleë op die eienaar se eiendom in 'n rustige area van Benoni, naby O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Geniet die geselskap van voëls terwyl jy ontspan en tot rus kom in jou eie privaat ruimte.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir twee gaste en bestaan uit een slaapkamer en een badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuisie, insluitend 'n tweeplaat-gasstoof, yskassie, eetgerei en breekware.
Buite het gaste toegang tot 'n rustige tuin met 'n gasbraai-area. Gedurende die somerdae bied 'n verfrissende swembad 'n verjongende blaaskans van die hitte.
Veilige parkering word vir gaste voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Billy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 27
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 26 Deane Crescent, Northmead, Benoni, 1501, Gauteng
- Gaste dink African Paradise Glamping het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Deane Crescent, Northmead, Benoni, 1501, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang