African Sands Guesthouse
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 90 Benade Drive, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
- Vanaf R750 per nag, vir 1 mens
Beskrywing
African Sands Guesthouse is in Fichardt Park, Bloemfontein geleë. Dit is sentraal geleë in Bloemfontein, naby Life Rosepark Hospitaal, Windmill Casino en die N1.
Verblyf is beskikbaar in 11 pragtige gastekamers met en suite-badkamers. Elke gastekamer is gerieflik ingerig met 2 enkelbeddens of koningingrootte-beddens en is toegerus met lugversorging of lugverkoelers, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt, middagete en aandete is beskikbaar teen 'n addisionele fooi per persoon.
Gaste kan ontspan rondom die braaigeriewe. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Lize-Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 90 Benade Drive, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
- Gaste dink African Sands Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 90 Benade Drive, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang