African Sands Guesthouse
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 90 Benade Drive, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
- Vanaf R750 per nag, vir 1 mens
Beskrywing
African Sands Guesthouse is in die woonbuurt Fichardt Park in Bloemfontein geleë. Dis sentraal in Bloemfontein geleë, na aan die Life Rosepark Hospitaal, die Windmill Kasino en die N1.
Ons bied verblyf in 11 beeldskone gastekamers, elkeen met 'n en suite-badkamer. Elkeen van die kamers is gerieflik gemeubileer met 2 enkelbeddens of 'n koningingrootte-bed met lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe.
Ontbyt, middagete en aandete is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon.
Ontspan heerlik langs die braaigeriewe. Ons bied ook konferensiegeriewe en veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Lize-Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 90 Benade Drive, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
- Gaste dink African Sands Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 90 Benade Drive, Fichardt Park, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang