African Violet - Terraces
Beskrywing
Dié oopplan-ateljee bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed (2 enkelduvets beskikbaar op versoek). 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Verder is daar 'n kombuisie wat toegerus is met 'n kookplaat, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Buite is 'n privaat ruimte met sitplek, 'n Weber-braai en 'n afgesonderde spa-bad vir 2.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié suite bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste en het 'n slaapkamer wat met 'n koninggrootte-bed ingerig is (2 enkelduvets beskikbaar op versoek). 'n Jacuzzi-bad vir 2, 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n stoof, Solardom, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met DStv. Buite is 'n privaat ruimte met sitplek, sonstoele en 'n oneindig swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 12 Mauritius Crescent, Capri Village, Sunnydale, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang