Successfully reported
+25

Afrikan Sunset

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Bellevue 99, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Vanaf R4 900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Afrikan Sunset is in die hartjie van die Waterberg-biosfeerreservaat, 22 km van Vaalwater en 221 km van Pretoria af. Dié lieflike lodge bied asemrowende uitsigte oor die savanne en hier kan gaste die stilte van die bos en die kans op die besigtiging van verskeie wild- en voëlspesies geniet.

Verblyf is beskikbaar in 6 kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt is ingesluit en middagete en aandete is beskikbaar en vermeng Spaanse en tipiese Afrika-kookkuns. Daar is gratis WiFi.

Die lodge het 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek, asook strategiese skuilings waar voëlkykers hulle gemaklik kan maak vir 'n dag se voëlkyk.

Daar is ook baie ander aktiwiteite in die omgewing soos wildritte en begeleide wandelings, perdritte in die grasvelde en die Welgevonden Wildreservaat waar gaste die Groot 5 teen 'n klein fooi op 'n wildrit kan sien. Dan is daar die Eventeria Wildpark en aktiwiteite soos bergfietsry en roetedraf.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wildritte
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Borja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Farm Bellevue 99, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Afrikan Sunset het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 4 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Bellevue 99, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA452c54a9a9be3a96be4b9cb7e1b934d5294555fdd8e0ecb8feb7f75c384d157cf7ba35ccee8d04d6c09afa37a06934a95a48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Farm Bellevue 99 Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.229902568359 28.277724494842
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang