Afrique Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Camp Street, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kom en ervaar Upington se verskuilde geheim, 'n gewaardeerde toevlugsoord en tuiste. Afrique Guest House is 'n hemelse woning. Ons heet jou hartlik welkom in hierdie rustige omgewing. Geniet die vreedsame atmosfeer net 'n kort entjie vanaf Upington se SSK.
Neem asb. kennis dat die gastehuis sonkrag het om te verseker dat gaste nie deur berutkrag geraak word nie.
Die gastehuis beskik oor 6 stylvol en etnies versierde en suite-slaapkamers met 'n koningingrootte- of 'n dubbelbed en enkelbeddens Sommige van die geriewe sluit 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskas in. Daar is ook lugversorging, 'n TV met DStv en 'n elektriese kombers. Elke kamer het verskillende geriewe.
Verder bied ons ook 'n pendeldiens na die lughawe, veilige parkeerplek, braaigeriewe, en 'n swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Carel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 30 Camp Street, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Gaste dink Afrique Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Camp Street, Upington, 8800, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang