Successfully reported

Agama River Camp

Chalets
Vanaf
Vanaf R 6 014
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
18 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke chalet beskik oor lugversorging, 2 driekwartbeddens, bedkassies met lampies, 'n waaier, 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en spieël, sowel as 'n aparte toilet met sy eie deur. Elke chalet het 'n dek bo met 'n stoep en stoele - die ideale plek vir sterrekyk en buite slaap.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort

Badkamer

Toilet

Badkamer

Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Braai
Stoep/Binnehof
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 6 jaar bly gratis.
Kinders tussen 7 - 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Betaalbeleid: 'n Deposito van 25% word vereis om die bespreking te bevestig en die oorblywende bedrag moet 30 dae voor die inklokdatum betaal word.
Kamerbesettingsbeleid: Besprekings vir die kamer word gehef aan elke persoon wat die kamer bly. Indien 'n gas 'n enkelbespreking maak en met 'n tweede gas opdaag, sal die gas daarvolgens moet betaal.
Kampeerplekbesprekings: Die volledige betaling moet 7 dae na die bespreking gemaak is betaal word en die gas word met aankoms 'n kampeerplek toegeken. Geen voorafgaande versoek vir 'n spesifieke kampeerplek sal aanvaar word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bungalow
Vanaf
Vanaf R 7 962
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
20 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke chalet beskik oor lugversorging, 2 driekwartbeddens, bedkassies met lampies, 'n waaier, 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en spieël, sowel as 'n aparte toilet met sy eie deur. Elke chalet het 'n dek bo met 'n stoep en stoele - die ideale plek vir sterrekyk en buite slaap. Dié kamer is ideaal vir gesinne aangesien dit 'n skakelkamer het.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort

Badkamer

Toilet

Badkamer

Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Braai
Stoep/Binnehof
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 6 jaar bly gratis.
Kinders tussen 7 - 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Betaalbeleid: 'n Deposito van 25% word vereis om die bespreking te bevestig en die oorblywende bedrag moet 30 dae voor die inklokdatum betaal word.
Kamerbesettingsbeleid: Besprekings vir die kamer word gehef aan elke persoon wat die kamer bly. Indien 'n gas 'n enkelbespreking maak en met 'n tweede gas opdaag, sal die gas daarvolgens moet betaal.
Kampeerplekbesprekings: Die volledige betaling moet 7 dae na die bespreking gemaak is betaal word en die gas word met aankoms 'n kampeerplek toegeken. Geen voorafgaande versoek vir 'n spesifieke kampeerplek sal aanvaar word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 6 014
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 114 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C19 between Solitaire and Sesriem, Sesriem Canyon, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e764994c100259cb7e1bac02ed4f252cc88478e444ecc6531f0497019c460947903c0786c0507f79355844d24f46ba67b31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 014 per nag, vir 2 mense 9 5 1 4 C19 between Solitaire and Sesriem Sesriem Canyon Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.1454283639 15.96072364418
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang