Successfully reported
+29

Agape Vakansie Huis

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Rooikransie Street, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Agape Vakansie Huis skuil langs natuurlike fynbos en bied selfsorgverblyf in Heroldsbaai, 1.2 km van die strand af.

Verblyf word in 2 eenhede gebied naamlik die Agape Vakansie Woonstel met slaapplek vir 2 tot 4 of die Agape Vakansie Huis met twee verdiepings en slaapplek vir 10. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die groot vakansie eenheid op die eerste verdieping en is ideaal vir 'n groep of 'n familie. Hy beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers met 'n bad en storte. Die boonste slaapkamer het 2 dubbelbeddens. Die kombuis is volledig toegerus en gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet wat 'n uitsig oor die area bied. Die huis het 'n lekker sitarea, maar let asb. daarop dat die eenheid nie 'n TV het nie. Die leefarea lei na 'n houtdek met braaigeriewe, 'n oefensetperk en 'n trampolien. Dié geriewe is slegs vir gaste van die huis en word nie met die woonstel gedeel nie.

Die Agape Vakansiewoonstel is onder die hoofhuis en het 'n oopplan-uitleg met 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is volledig toegerus en daar is 'n TV. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder, slimkaart en afstandbeheer saam te bring.

Heroldsbaai bied verskeie doendinge, soos swem, visvang, branderpalnkry, voëlkyk, gholf by Oubaai Gholfklub en walvis- en dolfynkyk in seisoen.

Die huis maak van sonkrag gebruik.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alicia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 3 Rooikransie Street, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Agape Vakansie Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Rooikransie Street, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0b2454e3c5f26f0b674f9923a3d504881370fe7c01149f14281f7c1b526b6f5465daca4b4710bb09e8803a150e56e4c37a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 3 Rooikransie Street Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048177997054 22.3988517
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang