Successfully reported

Agoda Villa

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Geen harde musiek word op die perseel toegelaat nie. Gaste word vriendelik versoek om te weerhou van harde geluide na 22:00 om 'n rustige omgewing vir alle gaste te handhaaf.
Besoekers word nie toegelaat om te oornag of die gastehuisgeriewe te gebruik nie, tensy vooraf reëlings met die gasheer getref is.
Die gastehuis en sy personeel kan nie verantwoordelik gehou word vir enige verlies, diefstal of skade aan gaste se persoonlike besittings tydens hul verblyf nie.
Rook is streng verbode binne die perseel. 'n Boete van R500 sal opgelê word indien hierdie reël oortree word.
Gaste word vriendelik versoek om water spaarsamig te gebruik as gevolg van voortdurende bewaringspogings.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 080
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 080
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 080
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4A Paulsen Street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fc4c45af0b0c88d7a3c1cbed5c2e52174b0ef3c7a6f7502a74c1b49d025190b6d805ccb589fb008979e01de7bdde8c792f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 080 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 4A Paulsen Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.8953083 27.4625354

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang